Cathryn Damon

Cathryn Damon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1930-09-11)11 September 1930
Sterfte 4 Mei 1987 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1957–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cathryn Damon (11 September 1930 – 4 Mei 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent She's Having a Baby (1988) en in die televisiereekse Soap (1977) en Webster (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy